JC Steyn - Online Memorial Website
www.last-memories.com
Sign in
or
Register
Choose Language - Last-memories.com
Choose Language - Last-memories.com
välj språk
se
us
de
fr
es
pt
gb
se
jp
cn
ru
Memorial Website - JC Steyn
Söka :
Go
Avancerad sökning
Huvudsida
Gallery
Audio/Video
Ljus
Kondoleanser
Minne
Livshistoria
Redigera sida
Sorg Stöd
JC Steyn
Född i South Africa
21 years
220097
Ljus
04/09/2013
Mams
My liefste JC's, Pop het vandag haar eerste proef, wens so jy kon dit saam met haar deel. Ons mis jou ongelooflik baie. 4eve
03/12/2013
mams
Ai my liefste kind, ek mis jou so baie. Wens so ek kan jou weer vashou en 'n drukkie gee. Wens ek kan net sien hoe lyk jy.xx
03/10/2013
Pop
Wens so jy kon die hoogte punte in my lewe saam my deel ! ek mis jou JC ! eendag gaan ek weer jou kampioen lyf kan vashou !!
01/13/2013
Mams
My liefste kind, ek weet jy sou my nooit delete het nie, ek sal jou ook nooit kan delete nie. Ek mis jou onmenslik, lief vir jou
01/05/2013
Mams
Ai my liefde kind, soveel nuwe dinge. Jy is nog altyd in my hart en ek is nog net so lief vir jou soos dag 1. Ek verlang vreeslik
11/15/2012
mams
My engelkind, ek verlang so baie na jou, dit is 'n verlange en hartseer wat nie ophou nie. ek verlang na n drukkie van jouxxxx
10/07/2012
mams
Vier jaar. Maar ek mis jou so vreeslik baie. Vir altyd in my hart my liefste kind
10/07/2012
dragan-jovic's dad
I lite this candle in memory of you on your Angel Day.God Bless your family and keep the faith till u meet again with him
08/11/2012
Steyn
Ek wil vir jou se dat ek jou net teen my wil vasdruk en vertel hoe lief ek jou het cazzzi!!!
08/05/2012
Nyki
Ai ou Jyc. Na al die jare mis ek jou steeds. Jy bly my rolmodel en ek sal altyd na jou opkyk! Lief jou baie!! xxx
07/05/2012
Christa Steyn
My kampioen, ek verlang na jou drukkies en soentjie en die mooiste woorde "ek is baie lief vir ma"
06/20/2012
Mama
Wens so ek kan jou net n drukkie gee, en hoor as jy vir my se jy is lief vir my. mis jou so baie
Totalt Ljus:
107
Pages:
9
«
1
2
3
4
5
»
Tända ett ljus
Namn:
Sign in
or
Register
Email :
Meddelande :
130
Skapa Memorial Hemsida
Kontakta skaparen av
JC Steyn
Memorial Webbplats
If you want to Create Free Memorial Website, please
click here
Login & Optioner
Email
Lösenord
Upprepa lösenord
Förnamn
Efternamn
User Login
Email
Lösenord
Keep me logged in
Forgot your password?
Vänligen fyll e-postadresser om du vill låta dina dina släktingar och vänner veta om
JC Steyn =- Memorial Website
1.
2.
3.
4.
5.
Vänligen fyll e-postadress om du vill få e-postmeddelanden om nytt innehåll läggs till
JC Steyn =- Memorial Website
Email
oregistrera e-postadress