JC Steyn - Online Memorial Website

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Search: Go Advanced search
Main Page
Gallery
Audio/Video
Candles
Condolences
Memories
Life Story
Edit Page
Grief Support
JC Steyn
Born in South Africa
21 years
181519
Bookmark and Share
Family Tree
Candles
02/18/2009
Maritha Dirker
Ons mis jou baie en verlang na jou, dink baie aan laaste Do aand gekuier, voor siekte, love you 2 much!
02/14/2009
Mams
Dit is weer een van daardie dae wat alles my aan jou herinner. Ek mis jou so oneindig baie.
02/12/2009
Mams
Liefste JC, Jou liggie brand in my hart. Al die herinnerings van jou het ek in my hart en dit is so kosbaar. Ek mis jou my kind.
02/11/2009
Leandi Myburgh
Liefste JC! Jy was en is iemand wat diep spore in my gelewe getrap het en vir jou sal ek nooit vergeet nie! x
02/10/2009
Abri en Ansie
Ons mis jou baie , maar ons weet dat jy veilig is in God se koningkryk! Nog steeds lief vir jou!
02/10/2009
Louis (Dad of Chantel steyn)
Ek verstaan julle pyn. Hy is julle Engel wat afkyk op julle. Kyk op en glimlag.Julle is almal in my gebede.
02/10/2009
Randall and Melissa Gilbert
God takes the best to be the brightest stars in heaven. God's love is never ending. Peace and beautiful memories to family.
02/10/2009
Naomi Krouse
My liefste Jys, my bors skeur van verlange,wil vir jou beskuit doop in lekker soet tee en dan soen op jou mondjie.
02/10/2009
Christa Steyn
Ons verlang ongelooflik baie na jou. Jou kersie brand nog sterk as teken dat ons jou altyd sal onthou. Mis jou ongelooflik
01/06/2009
JC Steyn
My dierbare kind, ek mis jou ongelooflik baie. Ek kan nie die pyn beskryf nie.
Total Candles: 106
Pages: 9  « 6 7 8 9 »
Light a Candle
  • Sign in or Register
  • 130