JC Steyn - Мемориальный вебсайт онлайн

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Поиск: Go Расширенный поиск
Главная страница
Галерея
Аудио/Видео
Свечи
Соболезнования
Воспоминания
История жизни
Редактировать страницу
Поддержка в горе
JC Steyn
Родился вSouth Africa
21 years
181574
Bookmark and Share
Генеалогическое древо
Свечи
02/25/2012
mams
My liefste engelkind ek verlang so ongelooflik baie na jou. wens so ek kan jou weer by my he. altyd in my hart. lief jou baie
01/09/2012
Susa *
Ai my boeta ! eka het nie woorde wat kan beskryF hoe baie eka jou mis nie !! weet jys altyd in my harkii !! lief jo !!
10/31/2011
Mams
Wens jy was hier om ons almal weer op te tel. Verlang jou so baie
10/31/2011
LostMom to Patrick Barbosa
May the whispers of God's love, the wind of His peace, and the light of His heart caress you and protect you from any harm...
10/07/2011
Mams
Vandag my kind is jou 3de verjaarsdag by liewe Jesus. Jy is nog steeds in my hart en daar sal jy altyd bly. Nog net so lief vir jo
06/21/2011
mams
Sal die pyn van verlange ooit beter word? Jyis my engel en ek mis jou ongelooflik baie. Wens net ek kan van jou droom
03/10/2011
Mams
Vandag sou jy 24 jaar word. Ons harte is stukkend verlang so oneindig baie na jou jy het so baie memories vir ons gelos. lief jou
01/28/2011
Mams
Ek verlang so erg na jou my dierbare kind
10/08/2010
Steyn
Vandag is 'n mooi maar seer dag. Ek wil net se dat ek jou mis
10/07/2010
Mams
Kan nie glo dit is al twee jaar nie, my engel kind. Verlang vreeslik erg na jou sal jou nooit ooit vergeet nie. Liefste kind
08/30/2010
Mams
My liefste kind, ek verlang so baie, jou dood is vir my so sinneloos. My hart is stukkend my liefste kind
08/15/2010
Mams
Mis my dierbare liefdevolle kind so baie
Все свечи: 106
Страницы: 9  « 1 2 3 4 5 6 »
Зажечь свечу
  • Sign in or Register
  • 130