JC Steyn - Site web commémoratif en ligne

Sign in or Register

Choose Language - Last-memories.com

Choose Language - Last-memories.com
Recherchez: Go Recherche avancée
La Page Principale
Galerie
Audio/Vidéo
Les Bougies
Les Condoléances
Les Mémoires
La Biographie
Éditez la Page
Soutien du chagrin
JC Steyn
Né àSouth Africa
21 years
181720
Bookmark and Share
L'arbre Généalogique
Bougies
08/31/2009
Naomi
Liefste Jys, was 'n baie koue winter, maar in ons huis het jou kersie warm gebrand, mis jou baie, lief jou!
07/30/2009
Mams
My liefste kind, vandag het oom Neels by jou aangesluit, ek mis jou so baie en party dae voel dit of dit te veel word. engel kind
07/06/2009
Mams
Mis jou so geweldig.Kan nie glo dit is ampter 9 maande nie.Ai my kind wens ek kon net aan jou raak of net 'n lekker droom. xx
06/20/2009
Mams
The first thing I do when I wake up every morning is missing you. ek is so baie lief vir jou my engel kind.
06/04/2009
Mams
Every brath I take, every move I make, every step I take, I keep missing you. Love u to much
05/27/2009
Mams
Wens so jy kon saam met ons die goeie nuus deel.Jy sou so trots op Hardus gewees het. Ons mis jou baie my liefste Jesus Kind.
05/20/2009
Mams
Ek mis die tye toe ek vir jou kon sorg, ek mis jou glimlag en mis alles van jou. Ek is so baie lief vir jou.
05/04/2009
Naomi
JC, tydens jou siekte was ek altyd bang vir die pyn van verlange, maar ek het toe nie 'n idee gehad hoe seer dit sou wees!
05/02/2009
Naomi
J C , vanaf die diagnose van breinkanker het ek verlange gevrees, genadiglik nooit geweet hoe erg dit sou wees!
04/29/2009
Naomi
My liewe Jys, vandag kry ek weer baie swaar, mis jou en verlang geweldig!
04/22/2009
Mams
My liefste kind, ek het gisteraand van jou gedroom.ek het jou in my arms gehou.Mis jou so baie lief jou tonne.
04/14/2009
Mams
Sal dit ooit better word? Missing you.Liefde en baie verlange my engel kind
Les Bougies Totales: 106
Pages: 9  « 4 5 6 7 8 9 »
Allumez une Bougie
  • Sign in or Register
  • 130